Skip to product information
Skink 'n Ding - Yskoud Bundle
R 1,597.00
Skink ’n Ding Combo – Die Ultieme Kuierstel!
Maak enige kuier, braai of jol nóg beter met die Skink ’n Ding - Yskoud Bundle– ’n praktiese én stylvolle 3-stuk stel wat sorg dat jou drankies koud bly en jou skinkwerk maklik is.
Die Bundle sluit in:
- Skink ’n Ding Dispenser – Skink jou gunsteling drankie maklik en met styl.
- Stoor Kassie – ’n Kompakte, stewige kassie om jou nodige kuiergoed netjies en veilig te bêre.
- Yskoud Cooler – Hou jou bier en ander drankies lekker koud, sodat jy langer kan kuier.
Of jy nou ’n braai, rugbydag, kampnaweek of sommer net ’n lekker kuier beplan – hierdie combo het jou gedek.
Skink koud. Bêre slim. Kuier langer.
Skink ’n Ding Combo – want elke goeie kuier begin met ’n koue een!