Skink 'n Ding - Yskoud Cooler Flask

Skink 'n Ding - Yskoud Cooler Flask

Sale price  R 399.00 Regular price R 499.00
Skip to product information
Skink 'n Ding - Yskoud Cooler Flask

Skink 'n Ding - Yskoud Cooler Flask

Sale price  R 399.00 Regular price R 499.00

Skink 'n Ding - Yskoud Cooler Flask

Hou jou drankie koud. Hou die kuier aan die gang.

Die Yskoud Cooler  is die perfekte oplossing om jou gunsteling drankie yskoud te hou — van die eerste sluk tot die laaste. Met sy stylvolle, swart ontwerp en stewige konstruksie is dit ideaal vir braais, sportbyeenkomste, kampeer, visvang, partytjies of sommer net ’n lekker kuier saam met vriende.

Die slim ontwerp pas gemaklik om jou bottel en help om dit koel en verfrissend te hou, terwyl die deksel dit stewig op sy plek hou. En met sy opvallende “Skink ’n Ding”-styl is dit nie net prakties nie — dit maak ook ’n statement. 😎

Hoekom jy dit nodig het:

  • Hou jou drankie langer koud
  • Ontwerp vir standaard drankbottels
  • Stewige en duursame ontwerp
  • Stylvolle mat-swart afwerking
  • Perfek vir braais, partytjies, kampeer en geskenke
  • ’n Unieke bykomstigheid vir enige kuier

Yskoud Cooler  — want warm drankies en goeie kuiers meng nie.

You may also like