{"product_id":"skink-n-ding-luiperd-outomatiese-dispenser","title":"Skink ‘n Ding - Luiperd Outomatiese Dispenser","description":"\u003cp\u003e\u003cb\u003eBEPERKTE LUIPERDPRINT UITGAWE\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEen druk. Perfekte sluk. Elke keer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVat jou kuier na die volgende vlak met die \u003cb\u003eSkink ’n Ding\u003c\/b\u003e™️\u003cb\u003e \u003c\/b\u003eoutomatiese drank dispenser — die slim manier om jou gunsteling brandewyn, whiskey of ander drankie perfek te skink sonder gemors of raaiskoot.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVir die vrou wat weet dat styl in die kleinste besonderhede lê.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJou huis, jou kuier, jou kroegie… hoekom nie ook jou drankdispenser nie?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePas op jou gunsteling Wyn-, Gin- Whiskey-, Brandy-, en shooterbottels.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePerfek as ’n geskenk… of bederf jouself. Jy verdien dit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoekom mense daarvan hou:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e-  Perfekte porsies elke keer\u003cbr\u003e-  Een-touch outomatiese skink\u003cbr\u003e-  Herlaaibare, draadlose ontwerp\u003cbr\u003e-  Pas op meeste standaard drankbottels\u003cbr\u003e-  Premium moderne voorkoms vir enige bar area\u003cbr\u003e-  Minder mors, minder moeite\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf jy nou die gasheer van die jaar wil wees of net jou drank stylvol wil geniet — \u003cb\u003eSkink ’n Ding\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e™️\u003c\/span\u003e maak elke skoot professioneel.\u003c\/p\u003e","brand":"Skink ‘n Ding","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51542250455273,"sku":null,"price":999.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0807\/8334\/3849\/files\/IMG-9486.png?v=1784399879","url":"https:\/\/www.skinknding.co.za\/products\/skink-n-ding-luiperd-outomatiese-dispenser","provider":"Skink ‘n Ding","version":"1.0","type":"link"}